Die Land by ‘n Kantelpunt: ‘n Strategie vir Ekonomiese sukses te midde van Staatsverval

02 Mar 2020

Funksiebesonderhede: 

Datum:         3 April 2020

Tyd:               07:30 – 09:30

Plek:              Kleinkaap Boutique Hotel

Program: 

07:30 – Koffie en Tee
08:00 – Ontbyt word bedien
08:00-08:10: Verwelkoming en Inleiding
08:10-08:40: Die Land by ‘n Kantelpunt (prof. André Duvenhage)
08:40-09:00: Sakeliga se Strategie vir Ekonomiese Sukses (Piet le Roux)
09:00-09:30: Bespreking en Vrae

 

Koste

R 700.00 p.p

R 5000.00 per tafel (8 Sitplekke)

Wins ten bate van Sakeliga se studiefonds by Helpende Hand

Bespreek nou hier

 

Nog nie ‘n Sakeliga lid nie? Sluit nou hier aan.

The post Die Land by ‘n Kantelpunt: ‘n Strategie vir Ekonomiese sukses te midde van Staatsverval appeared first on Sakeliga.


Ander nuus