Luister aanlyn: Gesprek oor saketoestande in die derde kwartaal van 2019

Nov 25, 2019

Listen to “Gesprek oor saketoestande in K3 2019 – Sakeliga – ETM Macro Advisors” on Spreaker.

Sakeliga-ontleder Gerhard van Onselen het onlangs met Russell Lamberti, hoofmarkstrateeg by ETM Macro Advisors,  gesels oor saketoestande in die derde kwartaal van 2019. Dit volg op die vrystelling van die Sakeliga-ETM Ekonomiese Oorsig vir Besluitnemers in die Sakewêreld vir November 2019. Die verslag is by die volgende skakel beskikbaar.

Luister gerus na die gesprek oor algemene handelstoestande, wisselkoerse, die nasionale skuld en die moontlike impak van ‘n Moody’s-afgradering op Suid-Afrika.

The post Luister aanlyn: Gesprek oor saketoestande in die derde kwartaal van 2019 appeared first on Sakeliga.


Ander nuus