Luister aanlyn: Russell Lamberti – hoekom BEE die ekonomie kniehalter

Nov 18, 2019

Listen to “Russell Lamberti gesels oor die ekonomie van BEE [Engels]” on Spreaker.

[Inleiding in Afrikaans, gesprek volg in Engels]

Russell Lamberti, hoofstrateeg by ETM Macro Advisors, sluit by die Beleidsradar aan om die omstrede onderwerp van BEE verder onder oë te neem.

Russell en Gerhard van Onselen het onlangs ‘n artikel by die Mises Instituut – ‘n internasionale vryemarkinstituut gepubliseer – waarin gedagtes oor die teenproduktiewe werking van BEE in die SA ekonomie uiteengesit is.

Lees die artikel by Mises.org.

In die episode word aandag gegee aan die ekonomie van BEE en vryemarkargumente teen BEE. Die ontwrigtende effek van BEE op doelmatige hulpbrontoedeling geniet spesiale aandag.

Gerhard van Onselen is die gasheer vir hierdie episode.

 

The post Luister aanlyn: Russell Lamberti – hoekom BEE die ekonomie kniehalter appeared first on Sakeliga.


Ander nuus