Luister aanlyn: Dr. Jonathan Witt oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NHI)

Okt 10, 2019

Mediese praktisyn en gesamentlike gasheer van die Renegade Report-podsending dr. Jonathan Witt  het onlangs by die Beleidsradar aangesluit om sy insigte oor die Nasionale Gesonheidsversekering (NHI) met ons te deel.

In hierdie bespreking kyk ons na die NHI, die Suid-Afrikaanse mark vir gesondheidsorg, probleme met die NHI-voorstel en moontlike oplossings vir SA se krisis in gesondheidsorg.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga is die gasheer vir hierdie episode.

Nota: Inleiding in Afrikaans. Gesprek aangebied in Engels.

Listen to “Dr. Jonathan Witt oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NHI)” on Spreaker.

Volg Jonathan Witt se kommentaar by die volgende platforms: Renegade Report-podsending https://renegadereport.co.za en Twitter https://twitter.com/Jonathan_Witt

Dr. Jonathan Witt

 

 

The post Luister aanlyn: Dr. Jonathan Witt oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NHI) appeared first on Sakeliga.


Ander nuus