Seminaar: Ekonomie vir besluitnemers

Aug 14, 2019

Praktiese raad deur internasionale en plaaslike sprekers en ekonome by Sakeliga se ekonomie-seminaar. Bespreek vandag!

 

Sakeliga se Ekonomie vir besluitnemers-seminaar vind op 30 September en 1 Oktober 2019 plaas. Die sprekers is top internasionale en plaaslike ekonome en die temas is prakties! Die seminaar is op sakebesluitnemers (entrepreneurs en besigheidseienaars), joernaliste, analiste en studente gemik en word in Engels aangebied (weens die teenwoordigheid van internasionale gaste).

Spesiale tariewe vir gaste wat vroeg bespreek en lede van Sakeliga en die LWO, sowel as adverteerders by PretoriaFM ontvang spesiale afslag!

 

Bespreek en betaal jou kaartjie

 

The post Seminaar: Ekonomie vir besluitnemers appeared first on Sakeliga.


Ander nuus